Die Junie-eksamen skop amptelik op Woensdag, 28 Mei, af.

Skool sal tydens die eksamen tydperk op ‘n Maandag, Woensdag en Vrydag om 12:15 verdaag met busse wat om 12:30 vertrek. Afrigters sal direk met spanne of kultuurgroepe kommunikeer indien hulle op Maandae en Woensdae addisionele sessies moet bywoon.

Die skool verdaag op Dinsdae en Donderdae om 14:00. Indien leerders op Dinsdae en Donderdae nie sportoefeninge bywoon nie, sal hul onder toesig in die skoolsaal studeer. Busse vertrek op hierdie twee dae eers om 14:05.

Graad 8 en 9 volg van 27 Mei tot 4 Junie ‘n spesiale rooster en skoolbywoning is verpligtend.

Program: 26- 30 Mei

  • Maandag, 26 Mei 2025
    • 7:35 – 14:15 Normale skooldag met buitemuurse sessies na skool.
  • Dinsdag, 27 Mei 2025
    • 7:35 – 14:15
    • Graad 10 – 12 skryf LO en daarna normale skooldag met sportsessies na skool.
  • Woensdag, 28 Mei 2025
    • 7:35 – 12:15 🚌 vertrek 12:30
  • Donderdag, 29 Mei
    • 7:35 – 14:00, eksamen en sportoefeninge tot 14:00, 🚌 vertrek 14:05
  •  Vrydag, 30 Mei
    • 7:35 – 12:15 🚌 vertrek 12:30

Program: 2-6 Junie

  • Maandag, 2 Junie
    • 7:35 – 12:15 🚌 vertrek 12:30
  • Dinsdag, 3 Junie
    • 7:35 – 14:00, eksamen en sportoefeninge tot 14:00, 🚌 vertrek 14:05
  • Woensdag, 4 Junie 2025
    • 7:35 – 12:15 🚌 vertrek 12:30
  • Donderdag, 5 Junie
    • 7:35 – 14:00, eksamen en sportoefeninge tot 14:00, 🚌 vertrek 14:05
  • Vrydag, 6 Junie
    • 7:35 – 12:15 🚌 vertrek 12:30
    • Graad 8 & 9-leerders studeer tuis.

Program: 9-13 Junie

  • Maandag, 9 Junie
    • 07:35 – 12:15 🚌 vertrek 12:30
  • Dinsdag, 10 Junie
    • 07:35 – 14:00, eksamen en sportoefeninge tot 14:00, 🚌 vertrek 14:05
  • Woensdag, 11 Junie 2025
    • 07:35 – 12:15 🚌 vertrek 12:30
  • Donderdag, 12 Junie
    • 07:35 – 14:00, eksamen en sportoefeninge tot 14:00, 🚌 vertrek 14:05
  • Vrydag, 13 Junie
    • 7:35 – 12:15 🚌 vertrek 12:30

Program: 17-20 Junie

  • Maandag, 16 Junie Vakansiedag
  • Dinsdag, 17 Junie
    • 07:35 – 14:00, eksamen en sportoefeninge tot 14:00, 🚌 vertrek 14:05
  • Woensdag, 18 Junie 2025
    • 07:35 – 12:15 🚌 vertrek 1230
  • Donderdag, 19 Junie
    • 07:35 – 14:00, eksamen en sportoefeninge tot 14:00, 🚌 vertrek 14:05
  • Vrydag, 20 Junie
    • 7:35 – 12:15 🚌 vertrek 12:30

Program: 23-27 Junie

  • Maandag, 23 Junie  – 26 Junie
    • 7:35 – 14:15 🚌 vertrek 14:30
  •  Vrydag, 27 Junie
    • Skool sluit (rapporte word per e-pos aan ouers gestuur).
0 Shares
X