Katia van Wyk (graad 9), Willem Burger (graad 9) en Bernardo Oosthuizen (graad 8) was onder ’n uitgelese groep leerders uitgenooi na ’n volgende rondte van die UCT Wiskunde-Olimpiade op 14 Junie 2025. Katia van Wyk het verder presteer en was gekies om in die derde rondte op 21 Junie 2025 deel te neem. Katia het sê dat daardie rondte baie uitdagend was.