Die Rekeningkunde-werkboeke se voorraadgetalle is baie beperk en ons wil voorkom dat leerders nie betyds in 2026 werkboeke het nie. 
Ons versoek dus dat ouers nou reeds op die Karri-toep hiervoor betaal sodat ‘n bestelling voor die einde van November geplaas kan word die boeke vroeg in 2026 hier afgelewer kan word. 
Ons herinner ouers om voor 1 Desember dus die handboeke op die Karri-toep te betaal. 
Die Karri lyste sal vanaf eerskomende Maandag gereed wees.
0 Shares
X