Ons Jan van Riebeeckers in graad 8 EN 9 skryf eerskomende Woensdag, 3 September die nasionale Afrikaans-olimpiade.
Leerders moet asseblief om 14:20 in die skoolsaal aanmeld. Hul behoort teen 16:30 klaar te wees, maar hul mag verdaag sodra hul klaar geskryf het.
Hier is die naamlys van alle leerders wat ingeskryf is.
Baie sterkte – ons sien uit na mooi uitslae!