Alle matrikulante word uitgenooi om gedurende die Junie-eksamen Afrikaanshulpklasse by te woon.

Vraestel 1: Woensdag, 28 Mei – 12:30 tot 14:30

Vraestel 2: Woensdag, 11 Junie – 12:30 tot 14:30

Die sessies word in mnr. Rademeyer se klaskamer aangebied. Almal is baie welkom!

0 Shares
X