Die Graad 12-groep het ‘n verpligte akademiese program op hierdie dae. Normale skoolure sal geld en bywoning is verpligtend. Nuwe werk word in al die vakke behandel. ‘n Detail rooster sal beskikbaar wees voor die aanvang van die winterskool.
0 Shares
X