Ouers en leerders moet asseblief daarop let dat daar ‘n verpligte FW-werkswinkel sal wees op Dinsdag 24/06/2025 tot 16:00. Nuwe Graad 12-werk sal behandel word. Die Graad 12-kurrikulum vir FW is baie vol en veeleisend. Daarom is dit tot leerders se voordeel as ons sekere hoofstukke afhandel voor die wintervakansie. FW-leerders moet dus daarvoor beplan dat hul winterskool op Dinsdagmiddag tot 16:00 sal duur.
U samewerking word opreg waardeer.