Intervensie vir graad 8 en 9 Natuurwetenskappe vind op Woensdae plaas om 14:30-15:30 in mev. Bezuidenhout se klaskamer. Leerders word vriendelik versoek om op die laatste die Dinsdag ‘n afspraak te maak vir die intervensieklas.

0 Shares
X