Die IT-lab is oop op Maandag, 21 Julie 2025, voor die skool begin 8:00-15:00, vir graad 12-IT-leerders wat aan hul PAT wil kom werk. ’n Paar IT-leerders het reeds aangedui dat hulle van hierdie geleentheid gebruik wil maak. Alle graad 12-leerders wat aan take wil kom werk, veral RTT-leerders wat ook ‘n PAT in die derde kwartaal moet inhandig, is ook baie welkom.

0 Shares
X