Oueraand sal op Woensdag, 23 Julie 2025, vanaf 16:00 tot 19:00 by Hoërskool Jan van Riebeeck plaasvind.
Besprekings met onderwysers kan op die volgende skakel gemaak word: https://outlook.office.com/book/Oueraandbesprekings@janvanriebeeck.co.za/?ismsaljsauthenabled
Besprekings moet minstens 1 dag voor die aanvang van die afspraak bevestig word.