Alle leerders wat vanjaar in graad 10 tot 12 is, kan inskryf vir die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se POORT-skryfkompetisie vir 2025. Leerders se werke kan gekies word om deel te vorm van die POORT-bundel. Die eerste prys beloop R10 000 vir die beste skryfstuk. Alle leerders wat hul gedig of skryfstuk wil inskryf, kan met juffrou Raath gaan gesels.

0 Shares
X