Dit is weer tyd vir die jaarlikse landswye Proverto Handelsvakke Olimpiade. Skryf in vir Rekeningkunde, Besigheidstudies of Ekonomie. Leerders kan al drie komponente of slegs twee of een skryf en die koste beloop dieselfde.
Graad 10 – 12 leerders:
Betaling afgehandel voor: 24 Februarie 2025 op Karri of by ontvangs
    • Eerste Ronde: 7 Mei 2025
    • Tweede Ronde: 30 Julie 2025
    • Koste R100.
Graad 9 EBW leerders:
Betaling afgehandel voor: 24 Februarie 2025 op Karri of by ontvangs
    • Datum: 30 Julie 2025
    • Koste R50.
Skryf gerus in vir hierdie verrykende geleentheid! Vraestelle sal aan leerders gegee word om deur te werk en groot pryse is op die spel!
0 Shares
X