Die volgende ronde van die Proverto Olimpiade vind plaas op Woensdag, 30 Julie 2025 in me. Meyer se klaskamer om 14:15.
Geluk aan die Graad 10 tot 12 leerders wat deurdring:
  • Ekonomie: Stella, Fredrich en Nayla.
  • Besigheidstudies: Anja, Esmique, Johan, Keena en Bea.
  • Rekeningkunde: Anja, Lumarie, Xena, Albert, Susan, Markus, Elsabé, Cara en Lea.

Die Graad 9 Olimpiade vind ook op 30 Julie in me. Meyer se klaskamer om 14:15 plaas.

Bronne is beskikbaar op die Proverto webtuiste.

Sterkte aan almal wat deelneem!

0 Shares
X