Die inskrywings vir die Proverto Olimpiade sluit op 16 April 2025 op Karri of by ontvangs. Skryf in vir Rekeningkunde, Besigheidstudies of Ekonomie. Leerders kan al drie komponente of slegs twee of een skryf en die koste beloop dieselfde.

Graad 10 – 12 leerders:

Betaling afgehandel voor: 16 April 2025 op Karri of by ontvangs.

  • Eerste Ronde: 7 Mei 2025
  • Tweede Ronde: 30 Julie 2025
  • Koste R120.

Graad 9 EBW leerders:

Betaling afgehandel voor: 16 April 2025 op Karri of by ontvangs

  • Datum: 30 Julie 2025
  • Koste R75.

Skryf gerus in vir hierdie verrykende geleentheid! Vraestelle sal aan leerders gegee word om deur te werk en groot pryse is op die spel!

0 Shares
X