Alle matrikulante word uitgenooi om gedurende die Junie-eksamen die Rekeningkunde hulpklas by te woon.
Vraestel 2: Maandag 9 Junie – 12:30 tot 14:30
Die sessie word in me. Meyer se klaskamer aangebied. BTW en Vaste Bates asook eksamentegniek word behandel. Almal is baie welkom!