Dit is weer tyd vir die jaarlikse landswye Wiskunde-olimpiade van SAMF (South African Maths Foundation)!
- Wie: Graad 8-12
- Koste: R35 per leerder
- Betaling afgehandel voor: 17 Februarie 2025 op Karri of by ontvangs
- Eerste Ronde: 13 Maart 2025 (12:30 – 14:30)
- Tweede Ronde: 15 Mei 2025
- Derde Ronde: 31 Julie 2025
Leerders kan gerus hul Wiskunde-onderwyser vir vorige vraestelle vra om deur te werk.