Aan die einde van die jaar sit baie leerders met voorgeskrewe boeke wat hulle nie meer gaan gebruik nie. Indien jy bereid is om jou boeke aan die skool te skenk, sal ons dit graag aan leerders uitreik wat dit nie self kan aankoop nie.
Boeke kan op een van die volgende maniere ingehandig word:
  • Op die dag wanneer die vak geskryf word
  • By Me. Roelene van Loggerenberg se kantoor in die administrasieblok
Elke boek wat geskenk word, help om ‘n ander leerder se las ligter te maak. Baie dankie vir jul bydrae en ondersteuning!
Graad 8:
  • Die lewe se vuil houe
  • English for Success Literature Anthology
  • A Midsummer Night’s Dream
  • Platinum Reader English FAL
  • The Play of The Diary of Anne Frank
  • Natuurwetenskappe
Graad 9:
  • Al wat ek weet
  • Platinum Afrikaans Huistaal leesboekie
  • X-Kit presteer Afrikaans taal en spelling
  • English for Success Literature Anthology
  • Romeo and Juliet
  • Percy Jackson and the Lightning Thief
  • Platinum English First Additional Language Reader
  • Natuurwetenskappe
Graad 10:
  • Lord of the Flies
  • To Kill a Mockingbird
Graad 11:
  • Animal Farm
  • Macbeth
  • Sophiatown
Graad 12:
  • Krismis van Map Jacobs
  • Hamlet
  • Life of Pi
  • My Children! My Africa! By Athol Fugard
  • English handbook and study guide
0 Shares
X