Die SK-KUNS graad 8 en 9-leerlinge doen hulle kunsprakties op drie verskillende dae, daarom is die leerlinge ingedeel in die volgende drie groepe. Sien asseblief die drie groepe en die eksamen dae wat die leerlinge hulle prakties doen op die aangehegte lyste.