Net om duidelikheid te kry oor skryftye tydens die eksamen. Indien leerders net 1 sessie op ‘n dag skryf ongeag of dit sessie 1 of 2 is, skryf hulle om 11:45 klaar en kan 12:00 huis toe gaan.
Net wanneer ‘n leerder 2 vraestelle op dieselfde dag skryf, begin hulle om 12:15 met hulle 2de vraestel.
Volg die skakel vir die volledige program met tye: https://janvanriebeeck.co.za/wp-content/uploads/2025/11/Skryftye-tot-24-November.pdf