Indien u kind ondersteuning met sekere vakke benodig, is daar tutors (ander leerders van die skool) beskikbaar om te help. U is welkom om hulle te kontak vir tutorsessies deur ’n e-pos te stuur na 16961@janvanriebeeck.co.za.
Ons matriekraadleerder verantwoordelik vir hierdie program is Jean le Roux.