Die UCT-Wiskunde Olimpiade vind plaas op Woensdagaand, 23 April 2025. Die bus vertrek 16:00 vanaf die skool. Leerders behoort tussen 21:30 en 22:00 weer terug by die skool te wees. Alle leerders wat ingeskryf het (dit was gratis, maar inskrywings is nodig), wie nog nie hul vrywaringvorms by mnr. Cronje ingehandig het nie, moet dit so spoedig as moontlik doen.

0 Shares
X