Die Graad 12, Visuele Kunste, praktiese eindeksamen datums is as volg:
- Maandag, 22 September van 7:30-14:00
- Dinsdag, 23 September van 7:30-14:00
- Woensdag, 24 September van 7:30-14:00
- Donderdag, 25 September van 7:30-14:00
Die finale Graad 12, Visuele Kunste eksamen sal plaasvind by Welgemeend. Die uitstalling open op Sondag, 28 September en verloop tot Woensdag, 1 Oktober 2025.