Die skoolwinkel sal vanaf Maandag, 20 Oktober, gesluit wees ter voorbereiding vir die 2026 graad 8-afsprake. Indien u dringend ’n item wil aankoop, kan u vir Sanette of Roelene kontak om reëlings te tref vir die afhaal daarvan nadat u betaling ontvang is.
- Sanette: 084 690 2798 / sannette.loggerenberg@janvanriebeeck.co.za
- Roelene: 084 953 1926 / roelene.vanloggerenberg@janvanriebeeck.co.za
Aankope by die skoolwinkel sal voortaan slegs per afspraak gedoen kan word. Die beskikbare datums en tye sal later aan ouers deurgegee word.