Alle leerders wat tydens 2024 sport of kultuur prestasies buite skoolverband (m.a.w aktiwiteite wat nie deur die skool aangebied word nie) behaal het, moet asseblief die onderstaande skakel teen Maandag, 20 Januarie 2025 voltooi om in aanmerking te kom vir meriete toekennings by vanjaar se prysuitdeling:
Hierdie skakel is reeds in die derde kwartaal van 2024 uitgestuur en hoef nie weer voltooi te word indien u dit reeds voltooi het nie. Dit is veral gemik op prestasies wat in Oktober-Desember 2024 behaal is.