Dogters mag gedurende Kwartaal 1 van 2026 steeds die wit-en-goud geruite skoolsokkies dra as ’n laaste toegewing in ons oorgangfase.
Ons versoek egter dat die vlootblou skoolsokkies vroeg in Kwartaal 1 aangekoop word, aangesien die wit-en-goud sokkies vanaf Kwartaal 2 nie meer toegelaat sal word nie.