Ons foto’s is gereed om aanlyn bestel te word.
Volg die skakel om jou bestelling te plaas: https://lunchboxphotography.co.za/schools/jan-van-riebeeck-hoerskool/
Bestellings sluit Vrydag, 7 Maart. Kyk gerus na die aangehegde foto vir ‘n stap vir stap verduideliking hoe om bestellings te plaas.
Ons wagwoord is JVR1912.