Alle graad 10 en 11-leerders wat kleure, erekleure, spesiale erekleure of ‘n spesiale toekenning by die prysuitdeling ontvang het en hul dasse en baadjies by die klerewinkel wil bestel, kan vanaf Maandag 3 Februarie ‘n brief by mev. Nimmo kom afhaal. Hierdie brief word as bewys by die klerewinkel ingehandig om die baadjie of das te bestel.