Ons bied aan almal in die Jan van Riebeeck-familie die geleentheid om spesiale JvR-produkte te koop via KARRI!
Ons nuwe braaitang, kussing en kombers is die perfekte kopie om jou JvR-trots naby jou te hê vir heerlike saamkuiergeleenthede! Dit is ook ‘n ideale geskenk vir iemand wie se hart by ons skool lê.
  • Braaitang: R165
  • Kussing: R90
  • Kombers: R220
0 Shares
X