Van ’n kraakvetjie op die kole tot ’n sappige steak of ’n geurige sosatie – ons het dit vir jou!
Oudleerder Albie Carstens en ons vriende van Cartol het 2 unieke braaipakke vir ons saamgestel om fondse vir die 2026 wintertoere in te samel:
Braaipak 1 – R120
* 200g Sirloin
* 2 x Cartol Boereworse
* 1 x Varksosatie (soetsuursous)
Braaipak 2 – R120
* 2 x Lam loin chops (Six Gun Spice)
* 2 x Cartol Boereworse
* 1 x Beef rump sosatie (kerriesous)
👉 Bestel op Karri of per e-pos: abre.vanheerden@janvanriebeeck.co.za
👉 Bestellings sluit elke Dinsdag 14:00
👉 Pakke beskikbaar Donderdae & Vrydae by die sportkantoor – vars van die slaghuis af!
En as jy mooi vra, sal Kaptein Jan en die sportkantoor dalk help braai ook.