U is welkom om u kind vir hierdie insiggewende kursus in te skryf – dit help hul hoe om die wêreld van KI (AI) op ‘n etiese en dinamiese manier aan te durf. Volg die skakel vir die plakkaat: https://janvanriebeeck.co.za/wp-content/uploads/2025/09/School-AI-Co-Pilot.pdf