Leierskapverkiesing vir 2026 geskied op Donderdag, 4 September 2025. Die verkiesing sal in die rekenaarlokale op Teams geskied. Elke leerder moet seker maak dat hulle by hul graadgroep in Teams kan inkom voor Woensdagmiddag, 3 September 2025. Hulle moet die vorm “Registreer vir leierskorpsverkiesing: Hoërskool Jan van Riebeeck 2025” op die ‘Assignments’-hofie invul om seker te maak hulle kan stem. Leerders moet hul eie aantekennaam en wagwoorde vir Teams ken, anders sal hulle NIE kan stem NIE.

0 Shares
X