Kom aanskou ons pragtige matrieks soos hulle aankom vir hul spesiale aand! Kaartjies is op Karri beskikbaar en daar sal ook betaal punte by die toegangshek wees. Let asseblief op dat die parkeer area vir die aand afgesper word. Matriekouers word ook bederf met ‘n spitbraai by die Welgemeend en matriekouers word genooi om van die Welgmeend se parkering gebruik te maak.

0 Shares
X