KARRI stel graag hulle Masterkaart vir leerders bekend.
Hiérdie kaart word deur Nedbank onderskryf en bied aan leerders ’n veilige manier om by enige plek betalings te doen. Ouers kan daaglikse limiete bepaal, die PIN verander of geld op die kaart laai en ontvang ook kennisgewings op hul fone.
Lees asseblief die bekendstellingsbrief van KARRI om te sien hoe u kind ’n kaart kan bekom.