Volgende Dinsdag, 25 November, kan ons Jan van Riebeeckers trots hulle interhuiskleure – goud, wit of blou – vir slegs R10 dra!
Al die fondse gaan direk na leerder-gedrewe omgeeprojekte waarmee leerders graag ‘n verskil in ander se lewens wil maak.
Kom kleurvol met ’n omgee-hart en kom vang ‘n bietjie gees!