Die skoolwinkel sal in die nuwe jaar op die volgende tye oop wees:

Maandag, 12 Januarie 2026

  • 12:00 – 14:00
  • Slegs graad 9-12

Dinsdag, 13 Januarie 2026

  • 06:00 – 08:00
  • Graad 8’s en nuwe leerders (Ons gaan slegs die sokkies gedurende hierdie tyd by die gr. 8 registrsaie op Welgemeeend se stoep verkoop)

Dinsdag, 13 Januarie 2026

  • 09:00 – 12:00
  • Oop vir alle grade
0 Shares
X