Het jy geweet dat jou kos jou gedurende ‘n toetsreek kan help? PVM het vir ons leerders ‘n dokument saamgestel met inligting oor kosse wat hulle kan help met fokus gedurende die toetsreeks. Hierdie dokument sluit idees vir maaltye asook peuselhappies gedurende leertyd in.
Eet Slim vir Eksamenslim
0 Shares
X