Alle leerders moet asseblief die sluitkassies leegmaak aan die einde van die kwartaal. Ons gaan nie nou weer KARRI-lyste laai nie. Leerders kan eerder begin 2026 direk by Nicky Hattingh bespreek, waarna ons ’n KARRI lys sal laai vir betaling. Beperkte aantal sluitkassies per graad.