Ons is baie trots op die uitstekende uitslae wat die volgende Hoërskool Jan van Riebeeck-musiekleerders in die UNISA teorie-eksamens en die Trinity College praktiese eksamens behaal het:
- Stella Zulch Trinity Graad 2 Tromstel – Lof 95%
- Willem Burger UNISA Graad 4 Teorie – Lof: 92%
- Lea de Didder Trinity Graad 6 Fluit – Lof 92%
- Caleb Swart UNISA Graad 4 Teorie – Lof 90% en Trinity Graad 5 Klavier – Lof 97%