“99 red balloons floating in the summer sky” … Daar is weer liefde in die lug : Valentynsdans 2026!
Merk die datum: 12 Februarie 2026
Kaartjies beloop R 120 per leerders en R 220 vir buite-metgeselle en is binnekort op Karri beskikbaar. Aan ons ouers en voogde, soos altyd beplan ons ‘n heerlike aand vir julle ook! Meer inligting sal volg.
Dankie aan ons talentvolle Mia Cruywagen vir die ontwerp van die plakkaat.