As gevolg van tegniese probleme moet ons vanaf hierdie jaar ‘n nuwe nommer gebruik vir die skool se kommunikasie. Almal kan die ou nommer en groepe verlaat, maar ons sal nog tot Vrydag, 17 Januarie, as oorgangtydperk die ou nommer ook gebruik.
Stoor asb. hierdie nommer ( +27 78 688 4725) op jou selfoon as HsJvR WhatsApp 2025 om boodskappe van die skool te ontvang.*
Ons gaan weer vanjaar die WhatsApp-funksie “Community” gebruik. Volg die onderstaande skakels om by die onderskeie gemeenskappe (communities) aan te sluit waar u kind/ers betrokke is. Elke gemeenskap (community) het onderskeie onderafdelings (groepe) waar u kan kies om by aan te sluit.
  1. Hs JvR: ALGEMEEN (Ouers) – almal moet asb. deel wees vir alle algemene nuus vanaf die skool: https://chat.whatsapp.com/C27DNrIJn7v1ENi2bY95Bp
  2. Hs JvR: SPORT (Ouers) https://chat.whatsapp.com/KgQXn4kFIJy26EaYf6id5b
  3. Hs JvR: KULTUUR (Ouers) https://chat.whatsapp.com/Gi9sCBN4VszE4ZFj6dUAU3
Die gemeenskappe beskerm steeds almal se inligting en dit sal nie aan ander lede sigbaar wees nie. Daar word vir leerders hul eie groepe geskep en hierdie is slegs vir ouers.
0 Shares
X