Alle leerlinge wat deelneem aan die Graffiti-Portret werkswinkel op Saterdag, 2 Augustus vanaf 14:00 tot 17:00 moet asseblief voor 15 Julie op Karri betaal. Die kostes vir die werkwinkel is R250 per leerling. Die kostes sluit die materiale vir die werkswinkel in. Die werkswinkel sal gehou word op die gronde by Hoërskool Jan van Riebeeck.

0 Shares
X