Ek glo almal se stemme is al opgewarm en gereed vir die redenaars-seisoen om af te skop.
Neem asseblief kennis dat ons Interne redenaars-kompetisie Maandag, die 10de Maart, sal plaasvind.
Die tonge begin stiptelik 16:00 vir 16:30 klap. Hou die afkondigings vir verdere inligting dop.
Gaan gesels gerus met me. Bosch indien daar enige onsekerhede is.
Lekker navors, dink, besin en skryf!