‘n Groep Jan van Riebeeckers waag hulle hand aan Shakespeare se ‘Macbeth’, onder leiding van Nayla Walker in graad 11, op 23 Mei om 19:00 by die Homecoming Centre. Kaartjies is beskikbaar op Computicket. Dit is Macbeth met ‘n ‘Western twist’ en jy gaan nooit weer dieselfde na Macbeth se mannewales kyk nie. Kom ondersteun asseblief hierdie groep leerders!