Besprekings vir ons musiekblyspel, R & J – Love beyond the stars, is NOU OOP!
Moenie ons Jan van Riebeeckers in hierdie besondere produksie misloop nie! 13-16 April 2025
Bespreek hier: https://www.quicket.co.za/events/308764-horskool-jan-van-riebeeck-presents-r-j-love-beyond-the-stars-a-musical/?ref=events-list#/