Ons is opgewonde om hierdie jaar aan die Shakespeare Schools Festival deel te neem. Hierdie groep voer, onder die leiding van Nayla Walker (‘n graad 11-leerder), Macbeth op met ‘n ‘Southern twist’. Hoërskool Jan van Riebeeck tree Vrydag, 23 Mei by die Homecoming Theatre op. Kaartjies is reeds beskikbaar by Webtickets onder ’15th Shakespeare Schools Festival South Africa’.
Ondersteun gerus hierdie talentvolle groep akteurs.
Daar is op Woensdag 23 April om 15:00 – 16:30 ‘n werkswinkel wat deur die organiseerders vir ons groep aangebied word. Almal wat by Macbeth betrokke is moet dit asseblief bywoon.
0 Shares
X