Graad 8 en 9-Skeppende Kuns leerders asook Visuele Kunste en Ontwerp leerders word uitgenooi na ‘n uitstappie na die Irma Stern Museum op Dinsdag, 30 September. Die uitstappie sal direk na skool plaasvind en leerders behoort net na 16:00 by die skool terug te wees.