Alle ouers van leerlinge wat vanjaar met individuele musieklesse by Welgemeend Skool vir musiek wil begin of voortgaan, moet asseblief die volgende skakel gebruik om voor Maandag, 20 Januarie, vir lesse te registreer. Hierdie is lesse wat teen ‘n addisionele koste aangebied word. Lees asseblief die inligting in die vorm deeglik deur.
Let asseblief daarop dat bestaande leerlinge, insluitend Gr 10-12 vakleerlinge, moet herregistreer.