Wie moet almal registreer in 2026?

Neem asseblief kennis dat registrasie noodsaaklik is vir alle leerders/persone wat in 2026 musieklesse by die Welgemeend Skool vir Musiek gaan neem. Dit sluit dus huidige en voornemende musiekstudente in.

Voltooi asseblief al 5 afdelings van hierdie vorm: https://forms.gle/kX5P6vpTY3m33dnR8

Huur van instrumente:
• Beskikbare orkesinstrumente kan by die skool gehuur word indien ‘n leerder nie ’n instrument besit nie. Huurgeld van R600 word dan per kwartaal (R2400/jaar) gehef.

0 Shares
X