Baie geluk aan die volgende Hoërskool Jan van Riebeeck-leerders wat gekies is vir die Tafelberg Sone-landloopspan wat op Saterdag, 16 Augustus 2025 gaan deelneem aan die Cape Metro Schools & Western Province Athletics landloop-kampioenskappe:

  • Helene Greeff
  • Mary-Lee Matthews
  • Altus van Niekerk
  • Miche Mottie
  • Isabella Marais
  • Jaden Erasmus
  • Sebastian Nolte
  • Jaden Erasmus

Ons is trots op elkeen van julle en wens julle sterkte toe met die laaste voorbereidings.

0 Shares
X