Hoërskool Jan van Riebeeck in samewerking met Kasi Running bied soos altyd aan die einde van die jaar ’n reeks van 6 afrigtingsklinieke aan om jou atletiekseisoen op die regte manier af te skop! Hierdie klinieke vind plaas op verskeie liggings. Loer gerus op die vorm.
Met spesialis-afrigters aan stuur van sake, sien ons daarna uit om oud én jonk te verwelkom.
 Atlete én afrigters is meer as welkom om saam met ons hierdie waardevolle sessies by te woon.
Kom leer, groei en geniet die dag saam met ons!
Vir enige navrae kontak gerus:
  • Dr. Sors Joubert – ✉️ sors.joubert@gmail.com
  • Abré van Heerden – ✉️ abre.vanheerden@janvanriebeeck.co.za
1 Share
X